Sakeliga v Mogalakwena Local Municipality and Others

Naam
Sakeliga v Mogalakwena Plaaslike Munisipaliteit en Andere ("Minagtingsaansoek")
Citation
Sakeliga v Mogalakwena Local Municipality and Others
Begin / Start
Aug 25, 2022
Tipe / Type
Litigasie / Litigation
Hof
Hooggeregshof: Polokwane
Court
High Court: Polokwane
Litigasiefase
Gunstige uitspraak
Phase
Case won
Volgende hofdatum
Opsomming
Na aanleiding van ’n hofbevel wat Sakeliga op 18 Januarie 2022 teen die Mogalakwena munisipaliteit in Limpopo bekom het wat die munisipale bestuurder te verplig om verskeie rekords soos finansiële verslae en raadsbesluite aan Sakeliga te oorhandig, en die verontagsaming van die bevel deur die munisipale bestuurder, het Sakeliga ’n hofbevel bekom om die waarnemende munisipale bestuurder aan minagting van die hof skuldig te bevind. Die munisipale bestuurder het gevolglik tronstraf in die gesig gestaar en aan die 18 Januarie-bevel begin voldoen. Hierdie saak is belangrik, aangesien dit algemene praktyk begin word by veral vervalle munisipaliteite om nie aan hofbevele gehoor te gee nie en dit regshulp teen die staat verswak. Hofsake moet soms deurgesien word tot minagtingsverrigtinge om die doeltreffendheid van regshulp te verseker.
Summary
In consequence of a court order that Sakeliga obtained on 18 January 2022 against the Mogalakwene municipality in Limpopo compelling the municipal manager to hand over to Sakeliga several records such as financial reports and council resolutions, and the municipal manager having disregarded the order, Sakeliga obtained a court order to find the acting municipal manager guilty of contempt of court. The municipal manager therefore was facing imprisonment and began complying with the 18 January order. This case is important because it is becoming general practice, especially at decayed municipalities, not to comply with court orders, and this is weakening legal remedies obtained against the state. Court cases sometimes have to be carried through to contempt proceedings to ensure the efficiency of litigation.
Dokumente
Updates
Built with Potion.so