Sakeliga v Minister of Finance ("PPPFA")

Naam
Sakeliga v Minister van Finansies ("PPPFA")
Citation
Sakeliga v Minister of Finance ("PPPFA")
Begin / Start
Jan 1, 2019
Tipe / Type
Litigasie / Litigation
Hof
Konstitusionele Hof
Court
Constitutional Court
Litigasiefase
Gunstige uitspraak
Phase
Case won
Volgende hofdatum
Opsomming
Staatverkrygingsregulasies in 2017 deur die Minister van Finansies gemaak het ’n waterskeiding in verkryging en BEE in Suid-Afrika beteken. Vóór 2017 kon maatskappye wat vir die staat getender het op die meeste 10% tot 20% gepenaliseer word indien hulle nie aan BEE-vereistes voldoen het nie. Dit was skadelik genoeg. Sedert die 2017-regulasies het staatsorgane egter veel verder gegaan: tendervereistes het begin om maatskappye by voorbaat uit te sluit, op grond van BEE-kriteria soos indien ’n maatskappy byvoorbeeld nie 100% in swart besit was nie. Na ’n regstryd van 5 jaar kon Sakeliga die minister se 2017-regulasies ongeldig en ongrondwetlik laat verklaar, met die finale bevel in die Konstitusionelehof. Die oorwinning is die eerste omvattende terugrol van BEE deur litigasie behaal. Die Konstitusionele Hof het op 16 Februarie 2022 in Sakeliga se guns bevind dat die Minister van Finansies, destyds Pravin Gordhan, ultra vires (buite magte) opgetree het, deur te reguleer asof hy wetgewende bevoegdheid gehad het. Die oorwinning volg op Sakeliga se vroeëre sukses in die aangeleentheid voor die Hoogste Hof van Appèl. Die Minister moes na aanleiding van Sakeliga se hofoorwinning nuwe verkrygingsregulasies maak met géén BEE- of plaaslikeinhoudvereistes vir staatsorgane nie.
Summary
The 2017 procurement regulations constituted a watershed in procurement and BEE in South Africa. Prior to 2017, companies who tendered for the state could be penalised by a maximum of 10% to 20% if they did not meet BEE requirements. This was harmful enough. Since the 2017 regulations, however, organs of state have gone much further: tender requirements began to exclude companies in advance on the grounds of BEE criteria, for instance if a company was not 100% black owned. Following a legal battle of five years, Sakeliga succeeded in having declared the Minister’s 2017 regulations invalid and unconstitutional, with the final order given by the Constitutional Court. This victory was the first comprehensive rolling back of BEE through litigation. On 16 February 2022 the Constitutional Court ruled in favour of Sakeliga that the Minister of Finance, Pravin Gordhan at the time, had acted ultra vires by regulating as if he had legislative competence. The victory came after Sakeliga’s earlier success in the matter before the Supreme Court of Appeal. As a result of Sakeliga’s victory in court, the Minister had to make new procurement regulations with no BEE or local content requirements for organs of state.
Dokumente
Updates

Teenpartye

🎯
Teenpartye

Nuus

📰
Updates
 

Dokumente

📄
Dokumente
Name
URL
Date

Datums

📅
Hofdatums
 
Built with Potion.so