Sakeliga v Minister van Arbeid en Andere
Sakeliga v Minister of Labour and Others
Voorbereiding van hofstukke
Preparation of court papers
Sakeliga verwerp die Wysigingswet oor Billike Indiensname en ons het ‘n hofaansoek geloods om die wet
Die wysigingswet, wat op 6 April 2023 deur president Cyril Ramaphosa onderteken is, laat die regering toe om demografiese kwotas aan private werkgewers voor te skryf, ongeag of hulle met die staat sake doen. Deur demografiese kwotas voor te skryf oor wie besighede in diens moet neem onder dreigement van boetes, oortree die Wet die vereiste skeiding van samelewing en staat en poog om entrepreneursbeheer van besighede met politieke beheer te vervang.
Sakeliga rejects the Employment Equity Amendment Act and is preparing litigation over it.
The Act, signed by President Cyril Ramaphosa on 6 April 2023, allows the government to prescribe demographic quotas to private employers, regardless of whether they do business with the state. By prescribing demographic quotas on who businesses must employ under threat of fines, the Act violates the required separation of society and state and seeks to replace entrepreneurial control of businesses with political control.