AfriForum and Another v EFF and Another (Afrisake as amicus curiae)e

Naam
AfriForum en 'n Ander v EFF en 'n Ander (Afrisake as amicus curiae)
Citation
AfriForum and Another v EFF and Another (Afrisake as amicus curiae)
Begin / Start
Mar 7, 2017
Tipe / Type
Litigasie / Litigation
Hof
Hooggeregshof: Pretoria
Court
High Court: Pretoria
Litigasiefase
Gunstige uitspraak
Phase
Case won
Volgende hofdatum
Opsomming
AfriForum en AfriSake het op 7 Maart 2017 'n finale interdik teen die EFF en Julius Malema te bekom, en hulle verhoed om persone aan te hits of in te span om die misdaad van onwettige betreding te begaan. Die EFF en Malema het nie opgedaag vir die verhoor nie en verstekvonnis is teen hulle geneem. Die EFF en Malema het in Junie 2017 probeer appeleer teen die verstekvonnis, maar het nie opgedaag vir hul eie verhoor nie en die saak is onbepaald uitgestel met 'n bestraffende kostebevel teen die EFF en Malema. Die saak is later ter rolle geplaas vir 12 Februarie 2018, maar die EFF en Malema was onsuksesvol. Die EFF se aansoek vir direkte toegang na die Konstitusionele-hof om te appelleer, is ook geweier.
Summary
Dokumente
Updates
Built with Potion.so